Hoërskool Tegnies (Meganies / Siviel / Landboutegnologie) Onderwyser

Job Overview

  • Date Posted
    May 12, 2022
  • Expiration date
    June 1, 2022
  • Language of Instruction
    Afrikaans
  • Grade(s)
    Grade 8, Grade 9, Grade 10, Grade 11, Grade 12

Job Description


Die geskikte kandidaat sal direk aan die HOOF en BEHEERLIGGAAM of sy/haar gevolmagtigde verteenwoordiger rapporteer.

Basiese Verantwoordelikhede
• Onderrig van vakinhoud vir Senior en VOO-Fase.
• Opvoeding van leerders tot volwassenheid.
• Buitemuurs & kultuur – volgens behoefte van Wagpos.
• Voogwerk.
• Dissipline.

Vaardighede, kwalifikasies en algemene vereistes:
• Toepaslike onderwyskwalifikasie en ondervinding in .
• SACE-sertifikaat.

Indien u sou belangstel in hierdie pos kan u ‘n verkorte CV, afskrif van u ID-dokument en SACE sertifikaat stuur na hr@wagposhs.co.za.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Mei 2022

Dienstydperk: 01 Augustus 2022 – 31 Desember 2022

Indien u nie voor 30 Junie 2022 enige terugvoering ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.