Wiskunde Gr 9 en Fisiese Wetenskap Gr 10

Job Overview

  • Date Posted
    January 13, 2022
  • Expiration date
    January 22, 2022
  • Language of Instruction
    Afrikaans
  • Grade(s)
    Grade 9, Grade 10

Job Description

BEHEERLIGGAAM – 4 MAANDE AFLOSPOS

Die geskikte kandidaat sal direk aan die HOOF en BEHEERLIGGAAM of sy/haar
gevolmagtigde verteenwoordiger rapporteer.


Basiese Verantwoordelikhede:
• Onderrig van vakinhoud vir Senior en VOO-Fase.
• Opvoeding van leerders tot volwassenheid.
• Buitemuurs – volgens behoefte van Wagpos.
• Voogwerk.
• Dissipline.


Vaardighede, kwalifikasies en algemene vereistes:
• Toepaslike onderwyskwalifikasie en ondervinding in vakgebied.
• SACE-sertifikaat.


Indien u sou belangstel in hierdie pos kan u ‘n verkorte CV, afskrif van u
ID-dokument en SACE sertifikaat stuur na hr@wagposhs.co.za


Sluitingsdatum vir aansoeke: 21 Januarie 2022
Diensaanvaarding: 14 Februarie 2022


Indien u nie voor 31 Januarie 2022 enige terugvoering ontvang het nie,
moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.