fbpx

Departementshoof

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Departementshoof

  • Post Date:4th Oct 2021
  • Views 181
0 Applications
Job Description

LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK

HUPPELLAND PRE-PRIMêR

(KAAPSTAD)

Beheerliggaamposte beskikbaar:

Departementshoof

VEREISTES:

  • Gepaste professionele onderwyskwalifikasie
  • 5 – 10 jaar ervaring in grondslagfase en / vroeë kinderontwikkeling

KARAKTER-OMSKRYWING:

  • Rolmodel met ‘n gesonde waardesisteem
  • Handhaaf positiewe interpersoonlike verhoudings
  • Kreatief en toon inisiatief vir nuwe projekte
  • Dinamies en innoverend

VAARDIGHEDE & ERVARING:

  • Bewese bestuursvermoë
  • Organisatoriese vermoë
  • Bewese kurrikulumbestuur
  • Kennis van relevante wetgewing, beleide en regulasies
  • Beskik oor probleemoplossings- en konflikhanteringsvaardighede
  • Die vermoë om onder druk te werk
  • Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
  • Rekenaarvaardig
  • Bemarkingservaring sal ‘n bonus wees

Aanvangsdatum:

1 Januarie 2022

Doen aansoek by:

Die skoolhoof

E-pos: admin@jvrprim.co.za

Tel: 021 423 4209

Sluitingsdatum:

11 Oktober 2021

Indien u teen 25 Oktober 2021 nie gekontak is nie, was u aansoek onsuksesvol.