fbpx

Die Hoërskool Wagpos – Rekeningkunde & Wiskunde Geletterdheid (Gr 10 – 12)

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Die Hoërskool Wagpos - Rekeningkunde & Wiskunde Geletterdheid (Gr 10 - 12)

  • Post Date:17th May 2021
  • Views 80
0 Applications
Job Description

Die Hoërskool Wagpos

Wagpos is ‘n top Landbou, Tegnies en Akademiese skool net buite Brits in die Noordwes Provinsie en bied uitstekende geleenthede. Toepaslik gekwalifiseerde individue kan hulself ontwikkel binne ‘n rustige plaasomgewing deur deel te word van ons dinamiese span.


DEPARTEMENTEEL OF BEHEERLIGGAAM

Rekeningkunde, GR 10 – 12
Wiskunde Geletterdheid, GR 10 – 12


Die geskikte kandidaat sal direk aan die HOOF en BEHEERLIGGAAM of sy/haar gevolmagtigde verteenwoordiger rapporteer.

 

Basiese Verantwoordelikhede:

  • Onderrig van vakinhoud.
  • Opvoeding van leerders tot volwassenheid. Buitemuurs – volgens behoefte van Wagpos. Voogwerk.
  • Dissipline.

 

Vaardighede, kwalifikasies en algemene vereistes:

  • Toepaslike onderwyskwalifikasie en ondervinding in vakgebied.
  • SACE-sertifikaat.

Indien u sou belangstel in hierdie pos kan u ‘n verkorte CV, afskrif van u ID-dokument en SACE sertifikaat stuur na hr@wagposhs.co.za

Sluitingsdatum vir aansoeke: 21 Mei 2021

Diensaanvaarding: Voor of teen 01 Julie 2021

 

 

Indien u nie voor 31 Julie 2021 enige terugvoering ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.