fbpx

FINANSIëLE BESTUURDER

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

FINANSIëLE BESTUURDER

  • Post Date:31st Aug 2021
  • Views 263
0 Applications
Job Description

LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK IN KAAPSTAD

 BENODIG ‘n FINANSIëLE BESTUURDER

Aanvangsdatum: So gou as moontlik

VAARDIGHEDE &VEREISTES

  • Tersiêre kwalifikasie in Finansiële Bestuur/Rekeningkunde
  • 5 jaar werkservaring
  • Xero-boekhouding
  • Pastel Betaalstaat
  • Microsoft Excel & Word

PLIGTE:

  • Algehele finansiële bestuur van skool
  • Begrotingsvoorbereiding en -monitering
  • Bestuursverslae
  • Kontantvloei-vooruitskattings
  • Statutêre opgawes en betalings
  • WKOD-verslae
  • Jaarlikse oudit en ad hoc analise van inligting
  • Debiteure bestuur en invordering
  • Bankrekonsiliasie
  • Krediteure rekonsiliasie
  • Daaglikse betalings
  • Algemene administrasie van skoolrekeninge
  • Ad hoc bestuurstake en pligte

Doen aansoek by: Die Skoolhoof, Kloofstraat 52, Tuine, Kaapstad, 8001

Tel: 021 423-4209

E-pos aan Jodene by admin@jvrprim.co.za

Sluitingsdatum: Maandag, 6 September 2021, om 18:00

Indien u teen 13 September 2021 nie gekontak is nie, was u aansoek onsuksesvol.