fbpx

Grondslagfase Onderwyspos Beskikbaar

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Grondslagfase Onderwyspos Beskikbaar

  • Post Date:23rd Jul 2021
  • Views 188
0 Applications
Job Description

Middelburg, Oos-Kaap

Primêre Skool Karel Theron is opsoek na ‘n passievolle Intermediêre Fase onderwyser om by ons aan te sluit. Hierdia is ‘n beheerliggaambetrekking. Die vereistes is as volg: 

  • Dit is nie n’n graadspesifieke pos nie, die suksesvolle kandidaat moet gereed wees om in enige graad vanaf Graad R-Graad 3 ingedeel te word.
  • Kandidaat se Eerste Taal moet Afrikaans wees
  • Kandidaat moet Engels magtig wees
  • Afrigting van buitemuurs verpligend

Posaanvaarding: 1 Januarie 2022

U aansoek moet asseblief die volgende bevat:

  • Volledige CV
  • Afskrif van kwalifikasie OF vol Akademiese Rekord en bewys van Registrasie
  • Afskrif van SACE Registrasie verpligtend
  • Polisieklaring verpligtend

E-pos u aansoek aan: karelteronps@gmail.com

Sluitingsdatum: 20 Augustus 2021

Verwysing: Meld in e-pos KT_Grondslagfase

Neem asb. kennis dat slegs kortlys kandidate gekontak sal word. Indien u nie gekontak word binne 2 weke na die sluitsdatum nie, was u aansoek onsuksesvol.