fbpx

Intermediêre Fase Onderwyspos Beskikbaar

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Intermediêre Fase Onderwyspos Beskikbaar

  • Post Date:23rd Jul 2021
  • Views 196
0 Applications
Job Description

Middelburg, Oos-Kaap

Primêre Skool Karel Theron is opsoek na ‘n passievolle Intermediêre Fase onderwyser om by ons aan te sluit. Hierdie is ‘n beheerliggaambetrekking. Die vereistes is as volg: 

  • Hoofvakke: Afrikaans & Lewensoriëntering Graad 4-7
  • Meld ander vakke
  • Kandidaat moet Engels magtig wees
  • Afrigting van buitemuurs verpligtend

Posaanvaarding: 1 Januarie 2022

U aansoek moet asseblief die volgende bevat:

  • Volledige CV
  • Afskrif van kwalifikasie OF vol Akademiese Rekord en bewys van Registrasie
  • Afskrif van SACE Registrasie verpligtend
  • Polisieklaring verpligtend

E-pos u aansoek aan: karelteronps@gmail.com

Sluitingsdatum: 20 Augustus 2021

Verwysing: Meld in e-pos KT_Intermerdiëre Fase

Neem asb. kennis dat slegs kortlys kandidate gekontak sal word. Indien u nie gekontak word binne 2 weke na die sluitsdatum nie, was u aansoek onsuksesvol.