fbpx

Laerskool Jan van Riebeek – Biblioteekonderwyser (Gr R – 6)

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Laerskool Jan van Riebeek - Biblioteekonderwyser (Gr R - 6)

  • Post Date:16th Mar 2021
  • Views 104
0 Applications
Job Description

LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK IN KAAPSTAD

benodig:

TWEE TYDELIKE BEHEERLIGGAAMPOSTE

1 Mei 2021 – 31 Desember 2021


BIBLIOTEEKONDERWYSER (Gr R – 6)

VEREISTES:

  • Ondervinding en Kwalifikasies
  • KABV “CAPS” Opleiding
  • Passie vir Afrikaans en lees
  • Meld Inligtingstegnologie ervaring
  • Bewys van SARO lidmaatskap

Aanvangsdatum:

1 Mei 2021

 

Doen aansoek by:

Die Skoolhoof

E-pos: admin@jvrprim.co.za

Tel: 021 423 4209


Sluitingsdatum:

Maandag, 22 Maart 2021

 

Indien u teen 30 Maart 2021 nie gekontak is nie, was u aansoek onsuksesvol.