fbpx

Laerskool Jan van Riebeek – Buiteafrigter vir Skaak

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Laerskool Jan van Riebeek - Buiteafrigter vir Skaak

  • Post Date:16th Mar 2021
  • Views 50
0 Applications
Job Description

LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK IN KAAPSTAD

benodig:

TWEE TYDELIKE BEHEERLIGGAAMPOSTE

1 Mei 2021 – 31 Desember 2021


BUITEAFRIGTER VIR SKAAK

VEREISTES:

• Skaakafrigting opleiding
• Minstens 3 jaar ervaring in afrigting
• Afrikaans magtig
• Moet dissipline kan handaaf


Aanvangsdatum:

1 Mei 2021

 

Doen aansoek by:

Die Skoolhoof

E-pos: admin@jvrprim.co.za

Tel: 021 423 4209


Sluitingsdatum:

Maandag, 22 Maart 2021

 

Indien u teen 30 Maart 2021 nie gekontak is nie, was u aansoek onsuksesvol.