fbpx

Laerskool Jan van Riebeek – Grondslagfase Internskap

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Laerskool Jan van Riebeek - Grondslagfase Internskap

  • Post Date:16th Mar 2021
  • Views 198
0 Applications
Job Description

LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK IN KAAPSTAD

benodig:

TWEE TYDELIKE BEHEERLIGGAAMPOSTE

1 Mei 2021 – 31 Desember 2021


GRONDSLAGFASE (Gr 1 -3) INTERNSKAP

 

VEREISTE:

Ingeskrewe onderwysstudent

(2de en 3de jaar sal in u guns tel)


Aanvangsdatum:

1 Mei 2021

 

Doen aansoek by:

Die Skoolhoof

E-pos: admin@jvrprim.co.za

Tel: 021 423 4209


Sluitingsdatum:

Maandag, 22 Maart 2021

 

Indien u teen 30 Maart 2021 nie gekontak is nie, was u aansoek onsuksesvol.