fbpx

Skoolhoofpos Beskikbaar

Skoolhoofpos Beskikbaar

  • Post Date:23rd Jul 2021
  • Apply Before: 30th Sep 2021
  • Views 191
0 Applications
Job Description

Middelburg, Oos-Kaap

Primêre Skool Karel Theron is opsoek na ‘n passievolle Intermediêre Fase onderwyser om by ons aan te sluit. Hierdie is ‘n beheerliggaambetrekking. Die vereistes is as volg: 

  • 15+ jaar onderwysondervinding
  • 5 jaar Senior Poservaring
  • Afrikaanssprekend en Engels magtig
  • Kennis van SASAMS
  • Rekenaarvaardig
  • Vak: Afrikaans Huistaal Graad 4-7
  • Sterk leierseienskappe
  • Afrigting van buitemuurs is verpligtend

Die pos sal amptelik geadverteer word in die volgende uitgawe van die Oos-Kaap Open Post Bulletin for Principals. Intussen nooi ons graag diegene met die nodige kwalifikasies om hul CV’s te stuur.

U aansoek moet asseblief die volgende bevat:

  • Volledige CV
  • Afskrif van kwalifikasie
  • Afskrif van SACE Registrasie verpligtend
  • Polisieklaring verpligtend

E-pos u aansoek aan: karelteronps@gmail.com

Sluitingsdatum: 30 September 2021

Verwysing: Meld in e-pos KT_Skoolhoof