fbpx

Sport- en Borgebestuurder

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Sport- en Borgebestuurder

  • Post Date:30th Aug 2021
  • Views 248
0 Applications
Job Description

Sport- en Borgebestuurder

 

Die geskikte kandidaat sal binne spanverband verantwoordelik wees vir:

  • Die administrasie, bestuur en bevordering van Hoërskool Linden se algehele sportspektrum.
  • Die implementering van Hoërskool Linden se borge- en advertensiebeleid.
  • Die bemarking van Lindensport in geheel.

Vereistes

  • Ervaring van ‘n skoolomgewing en -milieu.
  • Ervaring en kennis van borge- en advertensiebestuur.
  • Bemarkingsvaardighede.

 

Aansoeke sluit: 13 September 2021

Aanvangsdatum: 1 Januarie 2022

Navrae: Me. Wilkie van Zyl – 011 888 1433

E-pos volledige CV na: hoof@linden.co.za of aanstellings@linden.co.za