fbpx

Tegniese Wetenskap & Elektries, GR 10 – 12 

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Tegniese Wetenskap & Elektries, GR 10 - 12 

  • Post Date:10th Jun 2021
  • Views 151
0 Applications
Job Description

DEPARTEMENTEEL OF BEHEERLIGGAAM 

Tegniese Wetenskap & Elektries, GR 10 – 12 

Die geskikte kandidaat sal direk aan die HOOF en BEHEERLIGGAAM of sy/haar gevolmagtigde verteenwoordiger rapporteer. 

Basiese Verantwoordelikhede: 

  • Onderrig van vakinhoud. 
  • Opvoeding van leerders tot volwassenheid. 
  • Buitemuurs – volgens behoefte van Wagpos. 
  • Voogwerk. 
  • Dissipline. 

Vaardighede, kwalifikasies en algemene vereistes: 

  • Toepaslike onderwyskwalifikasie en ondervinding in vakgebied. SACE-sertifikaat. 

Indien u sou belangstel in hierdie pos kan u ‘n verkorte CV, afskrif van u  ID-dokument en SACE sertifikaat stuur na hr@wagposhs.co.za 

Sluitingsdatum vir aansoeke: 19 Junie 2021 

Diensaanvaarding: 01 Augustus 2021 

Indien u nie voor 31 Julie 2021 enige terugvoering ontvang het nie,  moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.