fbpx

Tegniese Wetenskap Onderwyser

Application deadline date has been passed for this Job.
This job has been Expired

Tegniese Wetenskap Onderwyser

  • Post Date:27th Sep 2021
  • Views 42
0 Applications
Job Description

DIE HOËRSKOOL WAGPOS

Wagpos is ‘n top Landbou, Tegnies en Akademiese skool net buite Brits in die Noordwes Provinsie en bied uitstekende geleenthede. Toepaslik gekwalifiseerde individue kan hulself ontwikkel binne ‘n rustige plaasomgewing deir deel te word van ons dinamiese span.

Tegniese Wetenskap

Die geskikte kandidaat sal direk aan die HOOF en BEHEERLIGGAAM of sy/haar gevolmagtigde verteenwoordiger rapporteer.

Basiese Verantwoordelikhede:
• Onderrig van vakinhoud.
• Opvoeding van leerders tot volwassenheid.
• Buitemuurs – volgens behoefte van Wagpos.
• Voogwerk.
• Dissipline.

Vaardighede, kwalifikasies en algemene vereistes:
• Toepaslike onderwyskwalifikasie en ondervinding in vakgebied.
• SACE-sertifikaat.

Indien u sou belangstel in hierdie pos kan u ‘n verkorte CV, afskrif van u ID-dokument en SACE sertifikaat stuur na hr@wagposhs.co.za

Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 September 2021

Diensaanvaarding: 01 Januarie 2022

Indien u nie voor 30 November 2021 enige terugvoering ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.